Afrikaans           DOWNLOAD    PDF (379.7K)      WORD (585.0K)    





Ons Bid
Vir Jou

 
Verander Jou Lewe
Verander Jou Hart
Verander Jou Dieet
♥~~~~~~♥
Nie meer doodslaan nie
Wees gesond en liefdevol

Red Ons Lewe!
Ons Hou Van Jou

 
Voorbeelde van voedsame, lewensbesparende voedsel:
Voedsel
Proteïne Konsentrasie
(Persentasie per Gewig)
 
Tofoe (van soja)  
 
16 %
 
Gluten (van graan)  
70 %
  Mielies
13 %
  Rys
8.6 %
  Sojabone, witbone, keker-ertjies, lensies, ens.
10 - 35 %
  Amandels, okkerneute, kasjoeneute, haselneute,
dennepitte, ens.
14 - 30 %
  Pampoensaadjies, sesamsaadjies, sonneblomsaadjies, ens.
18 - 24 %
 
Gekonsentreerde multi-vitamine tablette / kapsules is ook ‘n goeie bron van vitamines,
minerale en anti-oksideermiddels.
Vrugte en groente is belaai met vitamines, minerale en anti-oksideermiddels en
bevat hoë gehalte vesel om goeie gesondheid en ’n lang lewe te handhaaf.
Aanbevole daaglikse porsie: 50 gram proteïne (gemiddelde volwassene).
Kalsium van groente is meer absorbeerbaar as dié van koeimelk.
 
Om die werklike bedreiging van ’n wêreldwye epidemie van voëlgriep te verminder;
Om die gevaar van malkoeisiekte (BSE), varkenssiekte (PMWS), ens., te vermy;
Om daagliks die aanhoudende, grusame opoffering van ons biljoene liewe huisdiere,
seelewe en geveerde vriende te beëindig,
Is dit verstandig om vir goed na ’n vegetariese dieet oor te skakel.
Dit is Gesondheid
Dit is Ekonomie
Dit is Ekologie
Dit is Barmhartigheid
Dit is Vrede
Dit is Edel

Ons Wens
Jou ’n Lang
Lewe Toe

Dankie Vir Jou
Barmhartigheid


Vir verdere inligting, raadpleeg asseblief die onderstaande webtuistes:
http://AL.Godsdirectcontact.org.tw/  of stuur ‘n e-pos aan AL@Godsdirectcontact.org
http://www.vrg.org/  http://www.vegsource.com/
Supreme Master Televisie, beeldsaai alleenlik positiewe programme,
sal ‘n nuwe dimensie in jou lewe bring.
Wêreldwyd beskikbaar as 24-uur direkte Internet TV by:
http://SupremeMasterTV.com/






Vegetariese en Veganistiese Elite van die Wê reld :
Filosowe, Geestelike Leiers
Paramahansa Yogananda (Indiese Geestelike Leermeester), Sokrates (Griekse Filosoof), Jesus Christus & die vroeë Christene, Confucius (Chinese Filosoof), Shakyamuni Boeddha, Lao Tzu (Chinese Filosoof), Die Heilige Franciscus van Assisi (Italiaanse Christelike Heilige), Thich Nhat Hanh (Vietnamese Boeddhistiese Monnik/Skrywer), Jogi Maharishi Mahesh (Indiese Skrywer, Leier van Transendentale Meditasie), Leo Nikolayevich Tolstoy (Russiese Skrywer/Filosoof), Pythagoras (Griekse Wiskundige/Filosoof), Zoroaster (Iraniër – Stigter van Zoroastrisme), Muhammad Al-Ghazali (Iraanse Islamitiese Geleerde en Soefi Heilige), Muhammad Rahiim Bawa Muhaiyadeen (Sri Lankaanse Islamitiese Skrywer en Soefi Heilige), Bulleh Shah (Moslem Soefi Heilige), Ens.
Skrywers, Kunstenaars en Skilders
Leonardo Da Vinci (Italiaanse Skilder), Ralph Waldo Emerson (Essayis en Digter, VSA), George Bernard Shaw (Ierse Skrywer), John Robbins (Skrywer, VSA), Mark Twain (Skrywer, VSA), Albert Schweitzer Duitse Filosoof, Internis, Musikus), Plutarch (Griekse Skrywer), Voltaire (Franse Skrywer), Sadegh Hedayat (Iraanse Romanskrywer),  Ens.
Wetenskaplikes, Uitvinders & Ingeneurs
Charles Darwin (Britse  Naturalis), Albert Einstein (Duitse Wetenskaplike), Thomas Edison (Wetenslaplike/Uitvinder, VSA), Seur Isaac Newton (Britse Wetenskaplike), Nikola Tesla (Serbies-Amerikaanse Wetenskaplike/Uitvinder), Henry Ford (Stigter van Ford Motors, VSA ), Ens.
Politici, Staatspersone en Aktiviste
Susan. B. Anthony (Leier van die Beweging vir Vrouestemreg, VSA), Mahatma Gandhi (Indiese Leier vir Burgerregte), Coretta Scott King (Aktivis en Leier vir Burgerregte, VSA; vrou van Dr. Martin Luther King Jnr.),  President Janez Drnovsek van Slowenië, Dr. A. P. J. Abdul Kalam (President van Indië), Dr. Manmohan Singh (Eerste Minister van Indië) Dennis J. Kucinich (Kongreslid, VSA), Ens.
Akteurs, Filmsterre en Televisiesterre
Pamela Anderson (Aktrise, VSA), Ashley Judd (Aktrise, VSA), Brigitte Bardot (Franse Aktrise), John Cleese (Britse Akteur), David Duchovny (Akteur, VSA), Danny Devito (Akteur, VSA), Cameron Diaz (Aktrise, VSA), Richard Gere (Akteur, VSA),, Daryl Hannah (Aktrise, VSA), Dustin Hoffman (Akteur, VSA), Katie Holmes (Aktrise, VSA), Steve Martin (Akteur, VSA), Demi Moore (Aktrise, VSA), Ian McKellen (Britse Akteur), Tobey Maguire (Akteur, VSA), Paul Newman (Akteur, VSA), Gwyneth Paltrow (Aktrise, VSA), Joaquin Phoenix (Akteur, VSA), Steven Seagal (Akteur, VSA), Brooke Shields (Model/Aktrise, VSA),  Jerry Seinfeld (Akteur, VSA), Naomi Watts (Aktrise, VSA), Kate Winslet (Britse Aktrise), Ens.
Popsterre & Musikante
Joan Baez (Folksangeres, VSA), Bob Dylan (Musikant, VSA), George Harrison (Britse Musikant, Lid van die Beatles), Michael Jackson (Popster, VSA), Paul McCartney (Britse Musikant, Lid van die Beatles),  Morrissey (Britse Sanger), Olivia Newton John (Brits-Australiese sangeres), Sinead O'Connor (Ierse Sanger), Pink (Sangeres, VSA), Prince (Popster, VSA) ,Ringo Starr (Britse Musikant, Lid van die Beatles),  Justin Timberlake (Popsanger, VSA), Tina Turner (Popster, VSA), Shania Twain (Sangeres, Kanada), Vanessa Williams (Popsangeres, VSA), Ens.
Sportlui
Billie Jean King (Tennis Kampioen, VSA),  Bill Walton (Korfbalspeler, VSA), Carl Lewis (Houer van 9  Olimpiese Goue Medaljes in Veld en Baannommers, VSA), Edwin C. Moses (Houer van 2 Olimpiese Goue Medaljes in Veld en Baannommers, VSA), Elena Walendzik (Duitse Bokskampioen), Alexander Dargatz (Duitse Atleet, Liggaamsbou Kampioen, Internis), Ens.
Modelle
Christie Brinkley (Supermodel, VSA), Christy Turlington (Supermodel, VSA), Ens.
En die lys is oneindig …http://AL.Godsdirectcontact.org.tw/vg-vip



Trackback URL : http://al.godsdirectcontact.org.tw/bbs/tb.php/al/146             *

LIST