Vegetariese en Veganistiese Elite van die Wê reld :
|
|
Filosowe, Geestelike Leiers
|
Paramahansa Yogananda (Indiese Geestelike Leermeester), Sokrates (Griekse Filosoof), Jesus Christus & die vroeë Christene, Confucius (Chinese Filosoof), Shakyamuni Boeddha, Lao Tzu (Chinese Filosoof), Die Heilige Franciscus van Assisi (Italiaanse Christelike Heilige), Thich Nhat Hanh (Vietnamese Boeddhistiese Monnik/Skrywer), Jogi Maharishi Mahesh (Indiese Skrywer, Leier van Transendentale Meditasie), Leo Nikolayevich Tolstoy (Russiese Skrywer/Filosoof), Pythagoras (Griekse Wiskundige/Filosoof), Zoroaster (Iraniër – Stigter van Zoroastrisme), Muhammad Al-Ghazali (Iraanse Islamitiese Geleerde en Soefi Heilige), Muhammad Rahiim Bawa Muhaiyadeen (Sri Lankaanse Islamitiese Skrywer en Soefi Heilige), Bulleh Shah (Moslem Soefi Heilige), Ens.
|
|
Skrywers, Kunstenaars en Skilders |
Leonardo Da Vinci (Italiaanse Skilder), Ralph Waldo Emerson (Essayis en Digter, VSA), George Bernard Shaw (Ierse Skrywer), John Robbins (Skrywer, VSA), Mark Twain (Skrywer, VSA), Albert Schweitzer Duitse Filosoof, Internis, Musikus), Plutarch (Griekse Skrywer), Voltaire (Franse Skrywer), Sadegh Hedayat (Iraanse Romanskrywer), Ens.
|
|
Wetenskaplikes, Uitvinders & Ingeneurs
|
Charles Darwin (Britse Naturalis), Albert Einstein (Duitse Wetenskaplike), Thomas Edison (Wetenslaplike/Uitvinder, VSA), Seur Isaac Newton (Britse Wetenskaplike), Nikola Tesla (Serbies-Amerikaanse Wetenskaplike/Uitvinder), Henry Ford (Stigter van Ford Motors, VSA ), Ens.
|
|
Politici, Staatspersone en Aktiviste
|
Susan. B. Anthony (Leier van die Beweging vir Vrouestemreg, VSA), Mahatma Gandhi (Indiese Leier vir Burgerregte), Coretta Scott King (Aktivis en Leier vir Burgerregte, VSA; vrou van Dr. Martin Luther King Jnr.), President Janez Drnovsek van Slowenië, Dr. A. P. J. Abdul Kalam (President van Indië), Dr. Manmohan Singh (Eerste Minister van Indië) Dennis J. Kucinich (Kongreslid, VSA), Ens.
|
|
Akteurs, Filmsterre en Televisiesterre
|
Pamela Anderson (Aktrise, VSA), Ashley Judd (Aktrise, VSA), Brigitte Bardot (Franse Aktrise), John Cleese (Britse Akteur), David Duchovny (Akteur, VSA), Danny Devito (Akteur, VSA), Cameron Diaz (Aktrise, VSA), Richard Gere (Akteur, VSA),, Daryl Hannah (Aktrise, VSA), Dustin Hoffman (Akteur, VSA), Katie Holmes (Aktrise, VSA), Steve Martin (Akteur, VSA), Demi Moore (Aktrise, VSA), Ian McKellen (Britse Akteur), Tobey Maguire (Akteur, VSA), Paul Newman (Akteur, VSA), Gwyneth Paltrow (Aktrise, VSA), Joaquin Phoenix (Akteur, VSA), Steven Seagal (Akteur, VSA), Brooke Shields (Model/Aktrise, VSA), Jerry Seinfeld (Akteur, VSA), Naomi Watts (Aktrise, VSA), Kate Winslet (Britse Aktrise), Ens.
|
|
Popsterre & Musikante
|
Joan Baez (Folksangeres, VSA), Bob Dylan (Musikant, VSA), George Harrison (Britse Musikant, Lid van die Beatles), Michael Jackson (Popster, VSA), Paul McCartney (Britse Musikant, Lid van die Beatles), Morrissey (Britse Sanger), Olivia Newton John (Brits-Australiese sangeres), Sinead O'Connor (Ierse Sanger), Pink (Sangeres, VSA), Prince (Popster, VSA) ,Ringo Starr (Britse Musikant, Lid van die Beatles), Justin Timberlake (Popsanger, VSA), Tina Turner (Popster, VSA), Shania Twain (Sangeres, Kanada), Vanessa Williams (Popsangeres, VSA), Ens.
|
|
Sportlui
|
Billie Jean King (Tennis Kampioen, VSA), Bill Walton (Korfbalspeler, VSA), Carl Lewis (Houer van 9 Olimpiese Goue Medaljes in Veld en Baannommers, VSA), Edwin C. Moses (Houer van 2 Olimpiese Goue Medaljes in Veld en Baannommers, VSA), Elena Walendzik (Duitse Bokskampioen), Alexander Dargatz (Duitse Atleet, Liggaamsbou Kampioen, Internis), Ens.
|
|
Modelle
|
Christie Brinkley (Supermodel, VSA), Christy Turlington (Supermodel, VSA), Ens.
|
|
En die lys is oneindig …http://AL.Godsdirectcontact.org.tw/vg-vip
|
|